Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/11 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 9/11 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Oktober Bybelstudies te begin

“In hierdie moeilike tye kom ons almal voor uitdagings te staan wat druk op ons gesinne plaas. Waar dink jy kan ons betroubare leiding vind om ons te help om ons gesinslewe gelukkig te maak?” Wag vir ’n antwoord. Gee die huisbewoner dan ’n eksemplaar van Die Wagtoring van 1 Oktober, en gaan saam deur die materiaal onder een van die onderhofies op bladsye 16 en 17 en lees ten minste een van die teksverwysings. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan om een van die ander vrae te bespreek.

Die Wagtoring 1 Oktober

Wys vir die persoon die voorblad van die tydskrif en vra: “Hoe sou jy voel as jy uitvind dat daar vir jou oor God gelieg is? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat Jesus gesê het oor hoe ons die waarheid van leuens kan onderskei. [Lees Johannes 17:17.] Net die Bybel vertel ons dus die waarheid omtrent God. Hierdie tydskrif bespreek vyf algemene leuens oor God wat deur die Bybel blootgelê word.”

Ontwaak! Oktober

“Ons lewer vandag ’n openbare diens ten behoewe van gesinne. Wat sou jy sê is die grootste uitdaging waarvoor ouers vandag te staan kom terwyl hulle hulle kinders grootmaak? [Wag vir ’n antwoord.] Baie ouers gaan na die Bybel vir raad. Byvoorbeeld, die volgende wyse woorde is nuttig wanneer kinders gedissiplineer moet word. [Lees Efesiërs 4:31.] Hierdie tydskrif toon hoe die Bybel se raad ouers in elke stadium van hulle kinders se ontwikkeling kan help, van hulle kinderjare tot adolessensie.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel