-
Rooster vir die week van 23 MeiKoninkryksbediening — 2011 | Mei
-
-
Rooster vir die week van 23 Mei
WEEK WAT BEGIN MET 23 MEI
Lied 39 (159) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 4, venster op bl. 33 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 19-25 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 23:1–24:10 (4 min. of minder)
Nr. 2: Sal al die Jode tot geloof in Christus bekeer word?—rs bl. 242 ¶4–bl. 243 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Hoe en wanneer sal Romeine 8:21 vervul word? (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 78 (150)
10 min: Aankondigings. “Hoe om die Volg asseblief op-vorm (S-43) te gebruik.” Bespreking.
10 min: Drie aspekte van doeltreffende inleidings. Toespraak wat gebaseer is op die Redenering-boek, bladsy 9, paragraaf 1. Bespreek die inligting, en hou dan twee demonstrasies wat toon hoe die aanbod vir Junie ingelei kan word.
15 min: Het jy dit al probeer? Bespreking. Bespreek kortliks in ’n toespraak die inligting uit hierdie onlangse artikels in Ons Koninkryksbediening: “Gebruik dit by elke geleentheid” en “’n Nuwe reeks om Bybelstudies te begin” (km 12/10) asook “Hulp vir gesinne” (km 1/11). Nooi gehoor om kommentaar te lewer oor hoe hulle die wenke in hierdie artikels probeer toepas het en hoe hulle daarby baat gevind het.
Lied 56 (190) en gebed
-
-
Rooster vir die week van 30 MeiKoninkryksbediening — 2011 | Mei
-
-
Rooster vir die week van 30 Mei
WEEK WAT BEGIN MET 30 MEI
Lied 33 (27) en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 4 ¶5-12 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 26-33 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 31:9-24 (4 min. of minder)
Nr. 2: Bybelvoorbeelde van ware nederigheid (5 min.)
Nr. 3: Moet Jode in Jesus glo om gered te word?—rs bl. 243 ¶2-3 (5 min.)
□ Diensvergadering:
Lied 38 (103)
10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Junie begin kan word. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.
15 min: Hoe om navorsing te doen. Bespreking wat gebaseer is op die Bedieningskool-boek, bladsye 33-38. Sluit ’n kort alleenspraak in van ’n verkondiger wat navorsingshulpe gebruik om die antwoord te vind op ’n vraag wat iemand in die bediening gevra het.
10 min: Berei voor om die tydskrifte in Junie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om van die artikels in die tydskrifte te bespreek. Kies dan twee of drie artikels, en nooi die gehoor om vrae en tekste voor te stel wat in ’n aanbieding gebruik kan word. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.
Lied 113 (11) en gebed
-
-
Hoe om die Volg asseblief op- vorm (S-43) te gebruikKoninkryksbediening — 2011 | Mei
-
-
Hoe om die Volg asseblief op- vorm (S-43) te gebruik
Hierdie vorm moet gebruik word wanneer jy ’n belangstellende vind wat nie in julle gebied woon nie of wat ’n ander taal praat. Hoewel ons dit in die verlede gebruik het wanneer ons mense ontmoet het wat ’n ander taal praat, hetsy hulle belangstelling getoon het of nie, gebruik ons dit nou slegs wanneer die persoon belangstelling toon. Die enigste uitsondering is as die persoon doof is. As ons iemand ontmoet wat doof is, moet ons ’n S-43-vorm invul, hetsy hy belangstelling toon of nie.
Wat moet ons met die vorm doen nadat ons dit ingevul het? Ons moet dit vir die gemeentelike sekretaris gee. As hy weet na watter gemeente dit gestuur moet word, kan hy dit eenvoudig na die ouer manne van daardie gemeente stuur sodat hulle kan reël dat daar na die belangstelling omgesien word. As hy nie kan vasstel watter gemeente dit is nie, sal hy die vorm na die takkantoor stuur.
As die belangstellende ’n ander taal praat en in julle gebied woon, kan jy aanhou om hom te besoek om die belangstelling aan te wakker totdat ’n verkondiger van die gepaste anderstalige gemeente met hom in aanraking kom.—Sien Ons Koninkryksbediening vir November 2009, bladsy 4.
-