Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Saul het egter vir Samuel gesê: “Maar ek hét die stem van Jehovah gehoorsaam+ deurdat ek gegaan het met die opdrag waarmee Jehovah my gestuur het, en ek het Agag,+ die koning van Aʹmalek, gebring, maar Aʹmalek het ek aan vernietiging oorgegee.+

  • Ester 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+

  • Ester 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.

  • Ester 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Haman,+ die seun van Hammedaʹta,+ die Agagiet,+ die een wat vyandskap+ teenoor al die Jode getoon het, het self ’n plan teen die Jode beraam om hulle uit te roei,+ en hy het die Pur,+ dit is die Lot,+ laat werp om hulle te verontrus en hulle uit te roei.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel