Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 In die tent van samekoms, buite die voorhangsel+ wat by die Getuienis is, moet Aäron en sy seuns dit van die aand tot die oggend voor Jehovah versorg.+ Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir hulle geslagte,+ wat deur die kinders van Israel nagekom moet word.+

  • Eksodus 30:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En Aäron moet welriekende reukwerk+ daarop laat rook.+ Oggend na oggend, wanneer hy die lampe gereedmaak,+ moet hy dit laat rook.

  • Levitikus 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Buite die voorhangsel van die Getuienis in die tent van samekoms moet Aäron dit voortdurend, van die aand tot die oggend, voor Jehovah versorg. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd in julle geslagte.

  • Numeri 3:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel