Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rut 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Waar u sterf, sal ek sterf,+ en daar sal ek begrawe word. Mag Jehovah so aan my doen en daaraan toevoeg+ as enigiets anders as die dood my en u sou skei.”

  • 1 Samuel 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En hy het gesê: “Wat is die woord wat hy met jou gespreek het? Moet dit asseblief nie vir my wegsteek nie.+ Mag God so aan jou doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy vir my ’n woord wegsteek van al die woorde wat hy met jou gespreek het.”

  • 1 Samuel 14:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Hierop het Saul gesê: “Mag God so doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as jy nie sekerlik sterf nie,+ Joʹnatan.”

  • 1 Samuel 20:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Mag Jehovah so aan Joʹnatan doen en mag hy so daaraan toevoeg+ as ek, ingeval my vader dit goedvind om jou kwaad aan te doen, dit nie inderdaad aan jou oor onthul en jou wegstuur nie, en jy nie sekerlik in vrede gaan nie. En mag Jehovah met jou wees,+ net soos hy met my vader was.+

  • 2 Samuel 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Mag God so aan Abner doen en so daaraan toevoeg+ as ek nie, net soos Jehovah vir Dawid gesweer het,+ so aan hom sal doen nie,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel