Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En elkeen wat by die deure van jou huis uitgaan buitentoe,+ sy bloed sal op sy eie hoof wees, en ons sal vry wees van skuld; en elkeen wat by jou in die huis bly, sy bloed sal op ons hoof wees as ’n hand teen hom kom.

  • Rigters 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 sodat die geweld wat die sewentig seuns van Jerubʹbaäl aangedoen is, sou kom+ en sodat hy hulle bloed kon plaas op hulle broer Abimeʹleg omdat hy hulle doodgemaak het,+ en op die grondeienaars van Sigem omdat hulle sy hande versterk het+ om sy broers dood te maak.

  • 2 Samuel 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 hoeveel te meer wanneer goddelose manne+ ’n regverdige man in sy eie huis op sy bed doodgemaak het? En sal ek dan nou nie sy bloed van julle hand eis nie,+ en sal ek julle nie van die aarde af uitwis nie?”+

  • 1 Konings 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En op die dag dat jy uitgaan en wanneer jy oor die Kidronstroomvallei+ trek, moet jy beslis weet dat jy sekerlik sal sterf.+ Die bloedskuld vir jou sal op jou eie hoof wees.”+

  • Esegiël 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Op woeker het hy gegee+ en rente het hy geneem,+ en hy sal sekerlik nie bly lewe nie. Al hierdie verfoeilike dinge het hy gedoen.+ Hy sal sekerlik doodgemaak word. Sy bloed sal op hom wees.+

  • Handelinge 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar nadat hulle aangehou het om teenstand te bied en smadend te praat,+ het hy sy klere uitgeskud+ en vir hulle gesê: “Laat julle bloed+ op julle eie hoof wees. Ek is rein.+ Van nou af sal ek na mense van die nasies toe gaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel