Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Vergewe asseblief die oortreding van u slavin,+ want Jehovah sal vir seker vir my heer ’n bestendige huis tot stand bring,+ omdat my heer die oorloë van Jehovah voer;+ en wat kwaad betref, dit sal gedurende al u dae nie in u gevind word nie.+

  • 2 Samuel 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 ja, van die dag af dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het; en ek sal jou rus gee van al jou vyande.+

      “‘“En Jehovah het vir jou gesê dat Jehovah vir jou ’n huis+ tot stand sal bring.

  • 1 Kronieke 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 ja, sedert die dae dat ek rigters+ oor my volk Israel aangestel het. En ek sal beslis al jou vyande verneder.+ En ek sê vir jou: ‘Ook sal Jehovah ’n huis vir jou bou.’+

  • Psalm 127:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+

      Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+

      As Jehovah nie die stad bewaak nie,+

      Het die wag tevergeefs wakker gebly.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel