Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 38:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Juda haar sien, het hy haar dadelik vir ’n hoer aangesien,+ omdat sy haar gesig bedek het.+

  • Deuteronomium 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Geeneen van die dogters van Israel mag ’n tempelprostituut word nie,+ en ook mag geeneen van die seuns van Israel ’n tempelprostituut word nie.+

  • Josua 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die stad moet iets word wat aan vernietiging oorgegee is;+ dit met alles wat daarin is, behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die boodskappers weggesteek het wat ons uitgestuur het.+

  • Rigters 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Jefta,+ die Gileadiet,+ het ’n sterk, dapper man geword,+ en hy was die seun van ’n prostituut,+ en Giʹlead was die vader van Jefta.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel