Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy moet twee oniksstene+ neem en die name van die kinders van Israel+ daarop graveer,+

  • Eksodus 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hulle die oniksstene+ gemaak, geset in goue monterings, gegraveer met seëlgraveerwerk volgens die name van die kinders van Israel.+

  • Eksodus 39:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken, van suiwer goud gemaak en ’n opskrif met seëlgraveerwerk daarop gegraveer: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+

  • 1 Konings 6:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En al die mure van die huis rondom het hy met gegraveerde snywerk van gerubs+ en palmboomfigure+ en graverings van bloeisels+ uitgesny, binne en buite;

  • 1 Konings 6:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die twee deure was van wildeolyfhout, en hy het daarop snywerk van gerubs en palmboomfigure en die graverings van bloeisels uitgesny, en hy het dit met goud oorgetrek; en hy het die goud op die gerubs en die palmboomfigure ingeslaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel