Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hy het bly doen wat sleg was+ in Jehovah se oë, volgens alles wat sy voorvaders gedoen het.+

  • 2 Kronieke 36:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy het bly doen wat sleg was+ in die oë van Jehovah sy God. Hy het hom nie weens die profeet+ Jeremia+ verneder+ op bevel van Jehovah nie.

  • Jeremia 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘En soos die slegte vye wat te sleg is om te eet,+ ja, só het Jehovah gesê: “So sal ek Sedekiʹa,+ die koning van Juda, maak en sy vorste en die oorblyfsel van Jerusalem wat in hierdie land oorgebly het+ en dié wat in Egipteland woon+—

  • Jeremia 37:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy en sy knegte en die volk van die land het nie na die woorde van Jehovah geluister+ wat hy deur middel van die profeet Jeremia gespreek het nie.+

  • Jeremia 38:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het koning Sedekiʹa gesê: “Kyk! Hy is in julle hande. Want daar is hoegenaamd niks waarin die koning die oorhand oor julle kan kry nie.”+

  • Esegiël 21:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 “En wat jou betref, o dodelik gewonde, goddelose owerste+ van Israel,+ wie se dag in die tyd van die laaste oortreding gekom het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel