Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hierop het die kinders van Dan vir hom gesê: “Moenie jou stem naby ons laat hoor nie, sodat manne wat bitter van siel+ is, julle nie aanval en jy jou eie siel en die siel van jou huisgesin moet inboet nie.”

  • 1 Samuel 22:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die manne wat in benoudheid was+ en al die manne wat ’n skuldeiser+ gehad het en al die manne wat bitter van siel+ was, het by hom begin bymekaarkom,+ en hy het hoof oor hulle geword;+ en daar was ongeveer vierhonderd man by hom.

  • 2 Samuel 17:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Husai het verder gesê: “U ken u vader en sy manne goed, dat hulle sterk is,+ en hulle is bitter van siel,+ soos ’n berin wat haar kleintjies in die veld verloor het;+ en u vader is ’n krygsman,+ en hy sal nie by die mense oornag nie.

  • 2 Konings 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe sy by die man van die ware God by die berg kom, het sy dadelik sy voete vasgegryp.+ Hierop het Gehaʹsi nader gekom om haar weg te stoot,+ maar die man van die ware God+ het gesê: “Laat haar staan,+ want haar siel is bitter+ in haar; en Jehovah het dit vir my verberg+ en my dit nie meegedeel nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel