Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+

  • 1 Konings 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En God het aan Salomo wysheid+ en begrip+ in baie groot mate bly gee, en ruimheid van hart,+ soos die sand wat aan die seestrand is.+

  • Job 35:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy is die Een wat ons meer leer+ as die diere van die aarde,+

      En hy maak ons wyser as selfs die voëls van die hemel.

  • Spreuke 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want Jehovah gee wysheid;+ uit sy mond kom kennis en onderskeidingsvermoë.+

  • Prediker 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want aan die mens wat goed is voor hom,+ het hy wysheid en kennis en blydskap gegee,+ maar aan die sondaar het hy die werk gegee om te versamel en bymekaar te bring om dit dan te gee aan die een wat goed is voor die ware God.+ Ook dit is nietigheid en ’n gejaag na wind.+

  • Daniël 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En aan hierdie kinders, die vier, het die ware God kennis gegee en insig in alles wat geskryf is en wysheid;+ en Daniël het allerhande visioene en drome verstaan.+

  • Matteus 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hierop het Jesus in dié tyd gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge vir die wyse en intellektuele mense verberg het en dit aan klein kindertjies geopenbaar het.+

  • Jakobus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel