Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+

      “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+

      Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+

  • Deuteronomium 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “SKRYF dan nou vir julle hierdie lied+ op en leer dit aan die kinders van Israel.+ Lê dit in hulle mond sodat hierdie lied as my getuie teen die kinders van Israel kan dien.+

  • Rigters 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En op dié dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam,+ ’n lied aangehef+ en gesê:

  • 2 Samuel 22:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+

  • Psalm 18:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier. Van Jehovah se kneg, van Dawid, wat die woorde van hierdie lied tot Jehovah gespreek het op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande en uit die hand van Saul verlos het.+ En hy het gesê:

  • Jesaja 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat my asseblief vir my geliefde ’n lied van my beminde oor sy wingerd sing.+ My geliefde het ’n wingerd op ’n vrugbare heuwelhang in besit gekry.

  • Openbaring 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê:

      “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel