Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 totdat ek kom en julle na ’n land neem net soos julle land,+ ’n land van graan en nuwe wyn, ’n land van brood+ en wingerde,+ ’n land van olieryke olyfbome en heuning;+ en bly lewe sodat julle nie sterf nie. En moenie na Hiskiʹa luister nie, want hy verlei julle deur te sê: ‘Jehovah sal ons verlos.’+

  • 2 Kronieke 32:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy het selfs briewe geskryf+ om Jehovah, die God van Israel,+ te smaad en om teen hom te praat deur te sê: “Soos die gode+ van die nasies van die lande wat hulle volk nie uit my hand verlos het nie,+ so sal die God van Hiskiʹa sy volk nie uit my hand verlos nie.”

  • Jesaja 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+

  • Jesaja 36:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat Hiskiʹa julle nie verlei+ deur te sê: ‘Jehovah sal ons verlos’ nie. Het die gode van die nasies elkeen sy eie land uit die hand van die koning van Assiʹrië verlos?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel