-
2 Konings 17:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 en Jehovah het Israel+ en Juda+ deur middel van al sy profete+ en elke siener+ bly waarsku+ en gesê: “Keer julle van julle slegte weë af+ en onderhou my gebooie,+ my insettinge,+ volgens die hele wet+ wat ek julle voorvaders beveel het+ en wat ek deur middel van my knegte, die profete, aan julle gestuur het”;+
-
-
2 Kronieke 30:6Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
6 Toe het die hardlopers+ met die briewe uit die hand van die koning en sy vorste+ deur die hele Israel en Juda gegaan, ja, volgens die gebod van die koning, en gesê: “Kinders van Israel, keer terug+ tot Jehovah, die God+ van Abraham, Isak en Israel, sodat hy kan terugkeer tot dié van julle wat ontkom het+ en oorgebly het uit die palm van die konings van Assiʹrië.+
-