1 Samuel 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+ Spreuke 1:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+ Jesaja 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+
28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+
15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+