Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+

  • Psalm 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 U sal hulle soos ’n vuuroond maak op die vasgestelde tyd vir u aandag.+

      Jehovah sal hulle in sy toorn verswelg, en die vuur sal hulle verteer.+

  • Jesaja 30:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Want sy Tofet+ is onlangs gereedgemaak; dit is ook vir die koning berei.+ Hy het die stapel daarvan diep gemaak. Vuur en hout is in oorvloed. Die asem van Jehovah, soos ’n stroom swael, brand daarteen.+

  • Jeremia 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 O huis van Dawid,+ só het Jehovah gesê: “Vel elke oggend+ vonnis in geregtigheid,+ en verlos die beroofde uit die hand van die bedrieër,+ sodat my woede nie uitgaan soos ’n vuur+ en brand en daar niemand is om dit te blus nie, weens die slegtheid van julle handelinge.”’+

  • Esegiël 22:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Soos wanneer silwer en koper en yster+ en lood en tin in ’n smeltoond bymekaargemaak word, om met vuur daarop te blaas+ om dit te laat smelt,+ so sal ek hulle in my toorn en in my woede bymekaarmaak, en ek sal blaas en julle laat smelt.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel