Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer;+ en Dawid het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid+ uitgeoefen vir sy hele volk.+

  • Jesaja 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want as julle julle weë en julle handelinge gewis goed maak, as julle gewis geregtigheid tussen ’n man en sy metgesel bewerkstellig,+

  • Jeremia 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het Jehovah gesê: “OEFEN geregtigheid en regverdigheid uit, en verlos die beroofde uit die hand van die bedrieër; en behandel geen inwonende vreemdeling, vaderlose seun of weduwee sleg nie.+ Doen hulle geen geweld aan nie.+ En vergiet geen onskuldige bloed in hierdie plek nie.+

  • Sagaria 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel