Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+

  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

  • Sagaria 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “O swaard, ontwaak teen my herder,+ ja, teen die man wat my metgesel is”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “Slaan die herder,+ en laat die skape van die kudde verstrooi word;+ en ek sal beslis my hand laat terugkeer oor dié wat onbeduidend is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel