Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+

      Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+

  • Psalm 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want honde het my omsingel;+

      Die vergadering van kwaaddoeners het my omsluit.+

      Soos ’n leeu is hulle aan my hande en my voete.+

  • Psalm 34:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Hy bewaar al sy bene;

      Nie een daarvan is gebreek nie.+

  • Psalm 69:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar as voedsel het hulle vir my ’n gifplant gegee,+

      En vir my dors wou hulle my asyn laat drink.+

  • Psalm 118:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die steen wat die bouers verwerp het,+

      Het die hoof van die hoek geword.+

  • Jesaja 50:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het my rug gegee vir dié wat slaan, en my wange+ vir dié wat die hare uitpluk. My gesig het ek nie vir vernederende dinge en spoeg+ verberg nie.

  • Jesaja 53:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+

  • Jesaja 53:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel