Inhoudsopgawe
8 Mei 2001
Kan gevangenes gerehabiliteer word?
Alte dikwels is die gevangenis net ’n skool vir ernstiger misdade. Maar lees hoe party gevangenes gehelp is om ware veranderinge aan te bring.
4 Is die oplossing ’n deel van die probleem?
8 Is ware rehabilitasie moontlik?
11 Kan ons die kandelaarboom red?
12 Kan die Slagting weer plaasvind?
18 ’n Unieke Japannese handwerk
22 Tsjerrapoendsji—Een van die natste plekke op aarde
24 Lewende mosaïeke in Montreal
26 Die egte panamahoed—In Ecuador vervaardig?
31 “Ons beskou die wêreld” gaan skool toe
Kom op ’n fassinerende toer deur die Mole- Nasionale Park, en sien self die interessante wilde diere wat daar is!
Was Jehovah die stamgod van die Jode? 20
Hoe weet ons dat Jehovah die God van mense van alle nasies is?