Inhoudsopgawe
22 Julie 2001
Vrywilligers—Kan hulle ’n verskil maak?
Kan die gees van vrywilligerdiens in vandag se selfsugtige wêreld voortbestaan? Hoe word jy deur die werk van vrywilligers geraak? En wat is die belangrikste vorm van hierdie werk?
6 Die werk wat vrywilligers doen
10 Vrywilligerwerk met blywende voordele
16 Op die rand van uitsterwing
24 Milaan en Turyn—Fassinerende stede om te besoek
31 Aansteeklike siektes—Rampspoedige gevolge dog voorkombaar
32 Wêreldeenheid—nie net ’n droom nie
Lees oor die krag van persoonlike kommunikasie met God.
Hoe ons ’n onbeskryflike tragedie verwerk 19
Die Giarrano-gesin was besig om vir een van die lewe se vreugdevolste gebeurtenisse voor te berei toe ’n tragedie hulle tref. Lees hoe hulle geloof hulle help om dit te verwerk.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
VOORBLAD: UN/IYV2001 Photo