Inhoudsopgawe
Augustus 2010
Jehovah se Getuies—Wie is hulle?
Wat het mense jou al van Jehovah se Getuies vertel? Is wat jy gehoor het die waarheid? Ons hoop dat hierdie artikels enige wanopvattings uit die weg sal ruim.
3 Wat weet jy omtrent Jehovah se Getuies?
10 ’n Regsgeleerde ondersoek Jehovah se Getuies
22 Ek kan nie wag om vir hulle te sê: “Ons is almal hier!” nie
24 Die saggeaarde dog sterk Shetlandponie
32 Hoe leer Jehovah se Getuies die Bybel aan ander?
Hepatitis B—’n Stille doder 12
Byna ’n derde van die wêreldbevolking is besmet met hierdie siekte wat noodlottig kan wees. Vind uit hoe jy jou kan beskerm.
Die Batak is een van die grootste inheemse groepe in Indonesië en woon in ’n pragtige deel van hierdie tropiese land. Kom saam met ons om meer van hulle kultuur te leer.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
© Sebastian Kaulitzki/Alamy