Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Intussen was daar ’n sekere man uit Sora+ uit die familie van die Daniete,+ en sy naam was Manoʹag.+ En sy vrou was onvrugbaar en het geen kind gebaar nie.+

  • Rigters 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Later het die vrou aan ’n seun geboorte gegee en hom Simson+ genoem; en die seun het groter geword, en Jehovah het hom bly seën.+

  • Rigters 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het hulle doodgemaak en met ’n groot slagting bene op dye gehoop, waarna hy afgegaan en in ’n kloof van die Etamrots begin woon het.+

  • Rigters 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hy het Israel in die dae van die Filistyne twintig jaar lank gerig.+

  • Rigters 16:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Simson het gesê: “Laat my siel saam met die Filistyne sterf.”+ Toe het hy hom met krag gebuig, en die huis het geval op die spilvorste en op al die mense wat daarin was,+ sodat die dooies wat hy by sy eie dood doodgemaak het, meer was as dié wat hy gedurende sy lewe doodgemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel