Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 28:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+

  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Spreuke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hy wat sy oor afwend om die wet nie te hoor nie+—selfs sy gebed is iets verfoeiliks.+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

  • Esegiël 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Mensekind, wat hierdie manne betref, hulle het hulle drekgode in hulle hart opgeneem, en die struikelblok wat hulle oortreding veroorsaak, het hulle voor hulle aangesig gesit.+ Sal ek my enigsins deur hulle laat raadpleeg?+

  • Miga 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die sieners+ sal beskaamd moet staan,+ en die waarsêers+ sal beslis teleurgestel wees. En hulle almal sal die snor moet bedek,+ want daar kom geen antwoord van God nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel