Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+

      “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+

      Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+

  • 2 Kronieke 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hulle het met snaarinstrumente+ en met harpe+ en met trompette+ na Jerusalem gekom, na die huis van Jehovah.+

  • Jeremia 33:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “PRYS Jehovah van die leërs, want Jehovah is goed;+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd!”’+

      “‘Hulle sal ’n dankoffer na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring net soos in die begin’,+ het Jehovah gesê.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel