Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 13:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het Absalom sy dienaars beveel en gesê: “Let asseblief op, sodra Amnon se hart in ’n vrolike stemming is van die wyn+ en ek beslis vir julle sal sê: ‘Slaan Amnon neer!’ dan moet julle hom doodmaak. Moenie bang wees nie.+ Het ék julle nie beveel nie? Wees sterk en wees dapper manne.”

  • 2 Samuel 14:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Joab,+ die seun van Seruʹja,+ het te wete gekom dat die koning se hart na Absalom verlang.+

  • 2 Samuel 15:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+

  • 2 Samuel 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Hierop het Joab gesê: “Laat my nie so voor jou opgehou word nie!” Daarop het hy drie ligte spiese in sy palm geneem en dit deur Absalom se hart gedryf+ terwyl hy nog lewend in die hart+ van die groot boom was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel