Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het Joʹnatan goed van Dawid gepraat+ by sy vader Saul en vir hom gesê: “Laat die koning nie teen sy kneg Dawid sondig nie,+ want hy het nie teenoor u gesondig nie en sy werke was vir u baie voordelig.+

  • 1 Samuel 25:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Sy het toe voor sy voete neergeval+ en gesê: “Op my, o my heer, is die oortreding;+ en laat u slavin asseblief voor u ore spreek,+ en luister na die woorde van u slavin.

  • Ester 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want as jy in hierdie tyd heeltemal swyg, sal verligting en verlossing vir die Jode uit ’n ander oord kom;+ maar wat jou en jou vader se huis betref, julle sal vergaan. En wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot koninklike waardigheid gekom het nie?”+

  • Psalm 145:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Oor die heerlikheid van u koningskap sal hulle praat,+

      En oor u mag sal hulle spreek,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel