Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+

  • Jesaja 65:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal julle vir die swaard bestem,+ en julle sal almal buig om geslag te word;+ want ek het geroep,+ maar julle het nie geantwoord nie, ek het gepraat, maar julle het nie geluister nie;+ en julle het bly doen wat sleg was in my oë+ en gekies wat my glad nie behaag het nie.”+

  • Jesaja 66:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek sal op my beurt maniere kies om hulle sleg te behandel;+ en die dinge wat vir hulle skrikwekkend is, sal ek oor hulle bring;+ want ek het geroep, maar niemand het geantwoord nie, ek het gepraat, maar niemand het geluister nie;+ en hulle het bly doen wat sleg was in my oë en gekies wat my glad nie behaag het nie.”+

  • Jeremia 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En nou, omdat julle al hierdie werke bly doen het’, is die woord van Jehovah, ‘en ek met julle bly praat het, ja, vroeg opgestaan en gepraat het,+ maar julle nie geluister het nie,+ en ek julle bly roep het, maar julle nie geantwoord het nie,+

  • Jeremia 26:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 deur te luister na die woorde van my knegte, die profete, wat ek na julle toe stuur, ja, vroeg opstaan en stuur, na wie julle nie geluister het nie,+

  • Jeremia 32:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En hulle het my die rug bly toekeer en nie die gesig nie,+ hoewel daar aan hulle onderrig gegee is, daar vroeg opgestaan en onderrig gegee is, maar nie een van hulle het geluister om dissipline aan te neem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel