20 Dit sal nooit bewoon word nie,+ ook sal dit nie van geslag tot geslag bly bestaan nie.+ En die Arabier sal daar nie sy tent opslaan nie, en geen herders sal hulle kuddes daar laat lê nie.
23 “En ek sal dit ’n besitting van ystervarke en waterpoele vol riete maak, en ek sal dit met die besem van verdelging wegvee”,+ is die woord van Jehovah van die leërs.
3 Want ’n nasie het uit die noorde teen hom opgetrek.+ Dié maak sy land ’n voorwerp van verbasing, sodat niemand daarin woon nie.+ Mense sowel as mak diere het gevlug.+ Hulle het weggegaan.”+
39 Daarom sal die bewoners van waterlose streke saam met die huilende diere bly, en die volstruise sal daarin bly;+ en dit sal nooit weer bewoon word nie, en ook sal dit van geslag tot geslag nie bly bestaan nie.”+
29 En laat die aarde bewe en ineenkrimp van pyn,+ want teen Babilon het die gedagtes van Jehovah opgekom, om die land van Babilon ’n voorwerp van verbasing te maak, sonder inwoner.+
23 en geen lig van ’n lamp sal ooit weer in jou skyn nie, en geen stem van ’n bruidegom en van ’n bruid sal ooit weer in jou gehoor word nie;+ want jou reisende koopmanne+ was die hooggeplaastes+ van die aarde, want deur jou spiritistiese+ gebruike is al die nasies mislei.