Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die priesters+ kon weens die wolk nie staan om hulle diens te doen nie,+ want die heerlikheid+ van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+

  • 2 Kronieke 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En al die kinders van Israel was toeskouers toe die vuur neergedaal het en die heerlikheid van Jehovah op die huis was, en hulle het onmiddellik laag gebuig+ met hulle gesig na die aarde op die plaveisel en hulle neergewerp+ en Jehovah gedank, “want hy is goed,+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.”+

  • Esegiël 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Daar was iets wat gelyk het soos die boog+ wat op die dag van ’n stortreën in ’n wolkmassa verskyn. So het die glans rondom gelyk. Dit het soos die heerlikheid van Jehovah+ gelyk. Toe ek dit sien, het ek op my gesig geval,+ en ek het die stem begin hoor van iemand wat praat.

  • Esegiël 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat die heerlikheid van die God van Israel+ betref, dit is opgelig van die gerubs+ waarbo dit was, na die drumpel van die huis,+ en hy het begin roep na die man wat in die linne geklee was,+ aan wie se heupe die sekretaris se inkhoring was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel