Inhoudsopgawe
Augustus 2007
Sewe stappe om ’n beter ouer te wees
Wat kan ouers doen om die manier waarop hulle na hulle gesin omsien, te verbeter? Die raad op die volgende bladsye het die toets van die tyd deurstaan, want dit is gebaseer op die betroubaarste bron van leiding wat vandag beskikbaar is.
Stap 2 Skep ’n liefdevolle atmosfeer in die huis
Stap 4 Lê gesinsreëls neer en pas dit sonder versuim toe
Stap 5 Stel roetines vas en bly daarby
Stap 6 Erken jou kind se gevoelens
Stap 7 Leer jou kind deur jou voorbeeld
15 ’n Stem van die “Ewige Stad”
16 Kerseiland—Waarom ons dit besoek het
19 My liefde vir musiek, die lewe en die Bybel
24 Die Spaanse Armada—’n reis met ’n tragiese einde
28 Godvrugtige opleiding werp goeie vrugte af
32 Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?