Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 82:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Wees regters vir die geringe en die vaderlose seun.+

      Laat reg geskied aan die geteisterde en die arme.+

  • Jesaja 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+

  • Jeremia 21:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 O huis van Dawid,+ só het Jehovah gesê: “Vel elke oggend+ vonnis in geregtigheid,+ en verlos die beroofde uit die hand van die bedrieër,+ sodat my woede nie uitgaan soos ’n vuur+ en brand en daar niemand is om dit te blus nie, weens die slegtheid van julle handelinge.”’+

  • Daniël 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarom, o koning, mag u tog my raad goedvind,+ en verwyder u sondes deur regverdigheid,+ en u ongeregtigheid deur barmhartigheid aan die armes te bewys.+ Miskien sal daar ’n verlenging van u voorspoed wees.’”+

  • Sagaria 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel