Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan die vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na die land van die vyand, ver of naby;+

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

  • Jesaja 59:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nee, maar dit is julle oortredings wat ’n skeiding tussen julle en julle God veroorsaak het,+ en julle sondes het veroorsaak dat sy aangesig vir julle verberg is, sodat hy nie hoor nie.+

  • Jeremia 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+

  • Esegiël 14:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Mensekind, wat ’n land betref, as dit sonde teen my begaan deur ontrou te handel,+ sal ek ook my hand daarteen uitsteek en die stawwe daarvan verbreek waaraan ringvormige brode gehang word,+ en ek sal hongersnood+ daarin stuur en mens en mak dier daaruit uitroei.”+

  • Esegiël 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 deur jou bloed wat jy vergiet het, het jy skuldig geword,+ en deur jou drekgode wat jy gemaak het, het jy onrein geword.+ En jy bring jou dae nader, en jy sal tot by jou jare kom. Daarom sal ek jou ’n voorwerp van smaad vir die nasies en van bespotting vir al die lande maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel