15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
12 Wanneer hulle vas, luister ek nie na hulle smekende geroep nie;+ en wanneer hulle die heelbrandoffer en die graanoffer bring, het ek geen behae in hulle nie;+ want deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes maak ek ’n einde aan hulle.”+
18 En ek sal ook in woede optree.+ My oog sal nie jammer voel nie, en ook sal ek geen medelye voel nie.+ En hulle sal beslis met ’n harde stem voor my ore roep, maar ek sal hulle nie hoor nie.”+
4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+