Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g93 4/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1993
Ontwaak!—1993
g93 4/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 April 1993

Kies God kant ten tye van oorlog?

Begunstig God die een nasie bo die ander ten tye van oorlog? Wat is God se beskouing van kerke wat bid dat ander mense doodgemaak moet word? Sal daar ooit ’n wêreld sonder oorlog wees? Die volgende artikels sal hierdie vrae beantwoord.

3 Godsdiens se rol in menseoorloë

5 Watter hoop is daar dat oorloë sal ophou?

9 My herinneringe aan my lewe as ’n militêre geskiedkundige

17 Jongmense vra . . .

Moet ek na ’n welvarender land trek?

24 Waar is al die kwaggas heen?

25 Plek van aanbidding word aan die brand gesteek

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Medisyne vir liggaam en gees

32 Waardering vir die Ontwaak!

Wil jy graag jou vriende vermaak? 14

Waarom misluk die pogings van selfs party begaafde vermaaklik-heidskunstenaars? Vind uit hoe jy welslae kan behaal.

Die soeke begin 20

Vind uit wanneer die soeke na wetenskaplike waarheid begin het en watter pogings in vroeë tye aangewend is om hierdie waarheid te vind.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Photos on cover and page 2: Bill Gentile/Sipa Press

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel