Inhoudsopgawe
6 Junie, 1995
Die kettings en trane van slawerny
Slawerny het die lewens van miljoene mans, vroue en kinders uit Afrika geraak. Wat het met hulle gebeur? Wie was daarvoor verantwoordelik?
12 Betaal dit om skuld te maak?
15 Bybellektuur word waardeer in die voormalige Sowjetunie
20 Kanada se “besmette bloed”-ondersoek
23 Jou motor—Veilig of gevaarlik?
24 ’n Besoek aan Omdoerman se kameelmark
26 Is Jou huis bestand teen aardbewings?
Vergewe en vergeet—Hoe is dit moontlik? 9
Kan jy vergewe en vergeet as iemand ernstig teen jou sondig? Moet jy?
Waarom jou liggaam slaap nodig het 17
Hoe belangrik is slaap? Wat kan gedoen word om dit te verbeter?