Inhoudsopgawe
22 April, 2002
“Kan Ek God Op My Eie Manier Aanbid?”
Vandag sal al hoe meer mense “ja” op hierdie vraag antwoord. Wat is verantwoordelik vir hierdie tendens? En kan godsdiens wat by jou persoonlike voorkeure aangepas is, werklik jou geestelike behoeftes bevredig?
3 ’n Behoefte wat ons almal het
5 Waarom verlaat mense tradisionele godsdienste?
8 Is “persoonlike godsdiens” die antwoord?
10 Die beste manier om jou geestelike behoeftes te bevredig
12 Australië se berugte gevangene-era
26 Die boeiende rotsgraverings van Val Camonica
31 ’n Spinnekop wat hom voordoen as ’n mier
32 ’n Boek wat huwelike kan help red
Waarom is dit vir my so moeilik om verblyf te deel? 16
Vandag bly baie mense om verskeie redes saam met ander. Beskou die talle uitdagings wat dit bied.
My hoop het ondanks beproewinge sterk gebly 19
Waarom het hierdie verhongerde gevangene drie dae se kos vir ’n Bybel verruil? Lees hoe hy die Tweede Wêreldoorlog oorleef het.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Hindoegod: Photograph taken by courtesy of the British Museum