Inhoudsopgawe
22 Februarie, 2005
Die rol van moeders as opvoeders
Daar word algemeen erken dat moeders ’n belangrike rol speel as opvoeders van jong kinders. Voor watter uitdagings kom hulle in verskillende wêrelddele te staan? Hoe bied hulle hierdie uitdagings die hoof?
3 Die uitdagings waarvoor moeders te staan kom
5 Moeders wat die uitdagings die hoof bied
12 Katolisisme met ’n Afrikageur
22 Vlerkskulpe—Pure eilandplesier
31 Sy het dit geleer in die Ontwaak!
Waar ses vastelande ontmoet 14
Leer omtrent ’n plek in Oos-Europa waar besoekers diere van ses vastelande in die natuur kan sien.
Lees hoe hierdie jong vrou Bybelwaarhede na haar familie in ’n verafgeleë deel van Madagaskar geneem het.
[Foto-erkennings op bladsy 2]
Aardbol: Mountain High Maps® Copyright © 1997 Digital Wisdom, Inc.; sebras: Biosphere Reserve “Askaniya-Nova,” Ukraine