Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 1:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 In dié tyd sal hulle my bly aanroep, maar ek sal nie antwoord nie;+ hulle sal my bly soek, maar hulle sal my nie vind nie,+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

  • Jesaja 58:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Waarom het ons gevas en het u dit nie gesien nie,+ en het ons ons siel gekasty+ en het u geen ag daarop geslaan nie?’+

      “Ja, julle het behae geskep in die dag van julle gevas, toe julle al julle arbeiders bly dryf het om te werk.+

  • Jeremia 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Kyk, ek bring oor hulle rampspoed+ waaraan hulle nie sal kan ontkom nie;+ en hulle sal beslis tot my om hulp roep, maar ek sal nie na hulle luister nie.+

  • Esegiël 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek sal ook in woede optree.+ My oog sal nie jammer voel nie, en ook sal ek geen medelye voel nie.+ En hulle sal beslis met ’n harde stem voor my ore roep, maar ek sal hulle nie hoor nie.”+

  • Sagaria 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En soos hy geroep en hulle nie geluister het nie,+ so sal hulle roep en ek nie luister nie’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel