Inhoudsopgawe
Maart 2006
Wat het geword van liefde? 3-9
In die wêreld van vandag voel baie mense ongeliefd. En tog is liefde onontbeerlik vir ons geluk en welsyn. Leer hoe jy hierdie spesiale eienskap kan aankweek.
3 Die begeerte om geliefd te wees
4 Waarom dit moeilik is om ware liefde te vind
18 ’N Boon wat ’n wêreldreisiger was
32 Die heel belangrikste dag in die geskiedenis
Kom besoek saam met ons ’n pragtige subtropiese eiland aan die suidelike punt van Australië se Groot Barrière-rif.
‘Ek wil God dien voordat ek sterf’ 21
Die 12-jarige Mamie het gedurende ’n burgeroorlog uit hulle brandende huis gevlug. Sy is deur ’n koeël getref en het gedink dat sy gaan sterf. Lees haar roerende verhaal.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Courtesy of Tourism Queensland