Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het ’n seun gehad met die naam Saul,+ jonk en aantreklik, en geen man onder die kinders van Israel was aantrekliker as hy nie; van sy skouers af boontoe was hy langer as die hele volk.+

  • 1 Samuel 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En toe almal wat hom voorheen geken het, hom sien, kyk! toe het hy saam met profete geprofeteer. Gevolglik het die volk die een vir die ander gesê: “Wat het met die seun van Kis gebeur? Is Saul ook onder die profete?”+

  • 1 Samuel 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die hele volk het na Gilgal gegaan, en daar het hulle Saul voor Jehovah in Gilgal koning gemaak. Toe het hulle daar voor Jehovah gemeenskapsoffers gebring,+ en Saul en al die manne van Israel het hulle daar grootliks verbly.+

  • 1 Samuel 14:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En Saul het die koningskap oor Israel+ geneem en rondom teen al sy vyande oorlog gevoer, teen Moab+ en teen die kinders van Ammon+ en teen Edom+ en teen die konings van Soba+ en teen die Filistyne;+ en oral waarheen hy hom gewend het, het hy veroordeling uitgeoefen.+

  • 1 Samuel 15:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel vooruit te dring dieselfde as die gebruik van towerkrag en teraʹfim.+ Aangesien jy die woord van Jehovah verwerp het,+ verwerp hy jou ook as koning.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel